• 14
    watchers
  • 181
    plays
  • 50
    collected

Getroud Met Rugby

Season 1 2009
TV-PG

  • 2009-04-07T18:00:00Z on kykNET
  • 1h
  • 19h 30m (26 episodes)
  • South Africa
  • Afrikaans
  • Drama
Getroud Met Rugby fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele verhoudings, aspirasies en rugbypolitiek agter die skerms en in die slaapkamers van rugbypaartjies.

26 episodes

Series Premiere

2009-04-07T18:00:00Z

1x01 Episode 1

Series Premiere

1x01 Episode 1

  • 2009-04-07T18:00:00Z45m

Die manne speel rugby...die vrouens speel die game!

Hierdie nuwe kykNET-drama fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele awenture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier ‘rugby-paartjies’ waarvan die manne op provinsiale vlak speel. Hulle span se naam:
Die Stryders.

Maar terwyl die manne rugby speel, is die vrouens besig met wedstryde van hulle eie, want die manne is getroud met rugby en die vrouens is getroud met die manne wat getroud is met rugby…en rugby is a jaloerse vrou! Inderdaad, hulle word nie verniet rugby-weduwees genoem nie.

Daar is die uiters sexy Kiki (Hanna Grobler), wat ‘n plan het om vir haar ‘n rugbyheld te vang, en daardie man is ster-vleuel en playboy Fafa Betltrame (Altus Theart) – min weet hy dat sy haar oog op hom het. Teenoor Kiki is daar die klein teef Driekie (Ciske Kruger) wat enige iets sal doen om haar voorspeler, Dries (Garth Collins), wie se lewe sy met haar jaloesie en geldgierigheid hel maak, te hou.

Abi Arendse (Stacey Koma) is die verwaande sepiester getroud met rugbyheld Brendan Storm (Marlon Roelfze) en met hierdie twee celebs in dieselfde huis spat die vonke gedurig. En wat sou ‘n drama oor rugby wees sonder die kaptein, Reinhardt Bekker (Henre Pretorius) wie se Oupa (Ryno Hattingh) hom van kleins af gedwing het om rugby te speel en nog steeds dit doen teen die wil van Reinhardt se vrou, Inge (Corine du Toit).

2009-04-14T18:00:00Z

1x02 Episode 2

1x02 Episode 2

  • 2009-04-14T18:00:00Z45m

2009-04-21T18:00:00Z

1x03 Episode 3

1x03 Episode 3

  • 2009-04-21T18:00:00Z45m

2009-04-28T18:00:00Z

1x04 Episode 4

1x04 Episode 4

  • 2009-04-28T18:00:00Z45m

2009-05-05T18:00:00Z

1x05 Episode 5

1x05 Episode 5

  • 2009-05-05T18:00:00Z45m

2009-05-12T18:00:00Z

1x06 Episode 6

1x06 Episode 6

  • 2009-05-12T18:00:00Z45m

2009-05-19T18:00:00Z

1x07 Episode 7

1x07 Episode 7

  • 2009-05-19T18:00:00Z45m

2009-05-26T18:00:00Z

1x08 Episode 8

1x08 Episode 8

  • 2009-05-26T18:00:00Z45m

2009-06-02T18:00:00Z

1x09 Episode 9

1x09 Episode 9

  • 2009-06-02T18:00:00Z45m

2009-06-09T18:00:00Z

1x10 Episode 10

1x10 Episode 10

  • 2009-06-09T18:00:00Z45m

2009-06-16T18:00:00Z

1x11 Episode 11

1x11 Episode 11

  • 2009-06-16T18:00:00Z45m

2009-06-23T18:00:00Z

1x12 Episode 12

1x12 Episode 12

  • 2009-06-23T18:00:00Z45m

2009-06-30T18:00:00Z

1x13 Episode 13

1x13 Episode 13

  • 2009-06-30T18:00:00Z45m

2009-07-07T18:00:00Z

1x14 Episode 14

1x14 Episode 14

  • 2009-07-07T18:00:00Z45m

2009-07-14T18:00:00Z

1x15 Episode 15

1x15 Episode 15

  • 2009-07-14T18:00:00Z45m

2009-07-21T18:00:00Z

1x16 Episode 16

1x16 Episode 16

  • 2009-07-21T18:00:00Z45m

2009-07-28T18:00:00Z

1x17 Episode 17

1x17 Episode 17

  • 2009-07-28T18:00:00Z45m

2009-08-04T18:00:00Z

1x18 Episode 18

1x18 Episode 18

  • 2009-08-04T18:00:00Z45m

2009-08-11T18:00:00Z

1x19 Episode 19

1x19 Episode 19

  • 2009-08-11T18:00:00Z45m

2009-08-18T18:00:00Z

1x20 Episode 20

1x20 Episode 20

  • 2009-08-18T18:00:00Z45m

2009-08-25T18:00:00Z

1x21 Episode 21

1x21 Episode 21

  • 2009-08-25T18:00:00Z45m

2009-09-01T18:00:00Z

1x22 Episode 22

1x22 Episode 22

  • 2009-09-01T18:00:00Z45m

2009-09-08T18:00:00Z

1x23 Episode 23

1x23 Episode 23

  • 2009-09-08T18:00:00Z45m

2009-09-15T18:00:00Z

1x24 Episode 24

1x24 Episode 24

  • 2009-09-15T18:00:00Z45m

2009-09-22T18:00:00Z

1x25 Episode 25

1x25 Episode 25

  • 2009-09-22T18:00:00Z45m

2009-09-29T18:00:00Z

1x26 Episode 26

1x26 Episode 26

  • 2009-09-29T18:00:00Z45m
Loading...